0216 - Bobbejaan

Bobbejaan klim die berg, zo haastig en zo lustig,
Bobbejaan klim die berg, zo haastig en zo lustig,
Bobbejaan klim die berg, om die Rooinek te vererg:

Refrein: Hoera vir die Boer, hoera!
Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie:
Want die Stellenbosse kerls kom weer.
Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie:
Want die Stellenbosse kerls kom weer.

Bobbejaan sluip die dal, zo haastig en zo lustig,
Bobbejaan sluip die dal, zo haastig en zo lustig,
Bobbejaan sluip die dal, om die Rooinek te verval,

Bobbejaan kruip die haag, so haastig en so lustig,
Bobbejaan kruip die haag, so haastig en so lustig,
Bobbejaan kruip die haag, om die Rooinek te verjaag.

Terug